Veldgits Tot Soogdiere Van Suider-Afrika

Hierdie uitgawe van Veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika is uitvoerig hersien om jou te help om nie net die ikoniese groter soogdiere uit te ken... more
Author:
Chris Stuart; Tilde Stuart
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R252.00
eBucks:
eB2 520
Discovery Miles:
2 520
  • Pintrest

Short description

Hierdie uitgawe van Veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika is uitvoerig hersien om jou te help om nie net die ikoniese groter soogdiere uit te ken nie, maar ook om te onderskei tussen die verstommende verskeidenheid spesies wat op die oog af eenders is.

Long description

Hierdie uitgawe van Veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika is uitvoerig hersien om jou te help om nie net die ikoniese groter soogdiere uit te ken nie, maar ook om te onderskei tussen die verstommende verskeidenheid spesies wat op die oog af eenders is. Kleursleutels maak dit maklik om familiegroeperings na te slaan, terwyl die uitgebreide inleiding help om spesies in konteks te plaas. Die teks bevat die kenmerkende eienskappe van elke land- en seesoogdier, insluitende tipiese gedrag, voorkeurhabitat, kos en voortplanting. Hierdie uitgawe, wat 350 spesiebeskrywings, 470 foto's en meer as 275 verspreidingskaarte, sowel as geselekteerde mens-dier-groottevergelykings, spoortekeninge en skedelfoto's bevat, vergroot ons begrip van die subkontinent se soogdiere. Sedert dit die eerste keer in 1988 verskyn het, het die Veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika die gewildste gids tot die soogdiere van die streek geword.

Product details

Imprint:
Struik
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781770076457
Publication date:
September 2008
Length:
210mm
Width:
148mm
Weight:
646g
Pages:
308
Audience:
General
Pages:
308

Customer reviews & ratings