Short description
De Vries se nuwe bundel sluit aan by sy ernstiger werk (bv Nag van die Clown, Tot verhaal kom). Hier is sy hooftemas weer die onbegrypbaarheid van dinge en die weemoed van menswees - en dis daardie gevoel van weemoed wat die leser bybly na die lees van hierdie verhale.