Short description
Die sonde van ons voorgeslagte hoef nie 'n houvas op ons lewens of die van ons kinders te he nie. Verlos van die verlede is 'n praktiese gids wat verduidelik hoe die invloed van die vorige geslagte se sonde verbreek kan word.
Long description
Die sonde van ons voorgeslagte hoef nie 'n houvas op ons lewens of die van ons kinders te he nie. Verlos van die verlede is 'n praktiese gids wat verduidelik hoe die invloed van die vorige geslagte se sonde verbreek kan word. Don Nori help die leser om te verstaan: Hoe sonde van een geslag na die volgende oorgedra word; watter mag ons het om die sonde van vorige generasies te breek. Waarom ons voorgeslagte 'n kragtige geskiedenis het wat ons kinders nodig het. Hoe om jou kinders te leer om vloeke teen te staan. Waarom jou gesin se leefwyse die beste beskerming teen demoniese aanslae is. Verlos van die verlede is een van die beste boeke wat jy oor die onderwerp kan lees. Dit is prakties, bemoedigend en eenvoudig genoeg vir enigeen om toe te pas.