Vinnig en maklik

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ’n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe.... more
Subtitle:
Resepte uit Vrouekeur 2
Author:
Marlo Carstens
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R200.00
eBucks:
eB2 000
Discovery Miles:
2 000
  • Pintrest

Short description

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ’n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 is die langverwagte opvolg op die Vinnig en Maklik: Resepte uit Vrouekeur, wat tot op hede 35 000 kopië verkoop het. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers.

Long description

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ’n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 is die langverwagte opvolg op die Vinnig en Maklik: Resepte uit Vrouekeur, wat tot op hede 35 000 kopië verkoop het. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799346053
Length:
235mm
Width:
165mm
Pages:
192

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Kook is lekker!
Reviewed by Allison on 18 February 2010
694 of 1474 people found the following review helpful:

Wat sal ek nou weer vandag kook? Die vraag wat jy jouself telkemale afvra as jy nie lus is om dieselfde ou gereg oor en oor te maak nie. Vrouekeur is een van die top vrouetydskrifte in Suid-Afrika en hulle het pas hulle nuwe kookboek, Vinnig en Maklike resepte uit Vrouekeur 2 bekend gestel. Vrouekeur se resepte was nog altyd hoog in aanvraag en hierdie is die langeverwagte opvolg van Vinnig en Maklik: Resepte uit Vrouekeur. Jy sal ‘n towerdis maklik voorberei, die resepte is eenvoudig en jy sal die bestanddele in jou koskas hê en in ‘n japtrap om die tafel kan kuier met ‘n heerlike dis. Die inhoudsopgawe sluit in: Voor die maal; Eenbaktreffers Vleis; Eenbaktreffers Hoender; Eenbaktreffers Vis; Eenbaktreffers Pasta; Eenbaktreffers Groente; Sop, Warm Winterkos; Gebak; Nageregte; Bordjie Soet en Teetydtreffers. Vrouekeur se kosredakteur, Marlo Carstens, het besige ma’s ingedagte gehou met die samestelling en daarom sal dié kookboek enige iemand na die stoof toe lok.

Was this review helpful?