Short description
Vir hierdie oomblik is die boeiende verhaal van verlore liefde, onbesonne besluite, waagmoedige geloof en vergifnis wat die brokstukke van die verlede weer bymekaar bring…Shane Galanter is ’n vlieginstrukteur met sy oog op ’n politieke loopbaan – hy is verloof, maar is dit die regte vrou?
Long description
Vir hierdie oomblik is die boeiende verhaal van verlore liefde, onbesonne besluite, waagmoedige geloof en vergifnis wat die brokstukke van die verlede weer bymekaar bring…Shane Galanter is ’n vlieginstrukteur met sy oog op ’n politieke loopbaan – hy is verloof, maar is dit die regte vrou? En kan hy die meisie op wie hy jare gelede verlief was, heeltemal vergeet? In hierdie meesleurende verhaal wys Karen Kingsbury hoe hoop dikwels gevind kan word in die skerwe van gister, en geen seerkry te groot is om deur die krag van liefde en vergifnis aangeraak en genees te word nie.
Customer reviews & ratings