Dikwels glo vroue hulle is magteloos om werklik die mense wat hulle liefhet te help. Maar diep binne elke vrou is daar 'n krag groter as al haar breekbaarheid en bekommernisse.
Dit is die krag van gebed.
In die Wanneer Ma's vir Hul Kinders Bid / Wanneer Vrouens vir Hul Mans Bid Versameling nooi Stormie Omartian vroue uit om die groot veranderings te ervaar wat haar gebede in haar man en kinders se lewens kan maak.
Die Wanneer Ma's vir Hul Kinders Bid / Wanneer Vrouens vir Hul Mans Bid Versameling bevat twee van Stormie Omartian se gewildste boeke in een gerieflike bundel. Daarby bevat dit ook 'n gebed- en studiegids met weeklikse take wat lesers sal help om die waarhede in elke boek hul eie situasies toe te pas.
Die Wanneer Ma's vir Hul Kinders Bid / Wanneer Vrouens vir Hul Mans Bid Versameling is 'n gesagshebbende bron vir ma's en vroue wat hul gebede wil versterk om blywende veranderings inhul gesin te maak.