Write a review for this product.
Rate this product.
SABC op sy besteReviewed by Bennie Boekwurm from Kanada on 13 November 2011
6 of 10 people found the following review helpful:
Soos die ander resensie opmerk is dit nie die oorspronklike WW nie, maar een sonder Magda en Gert. Die stories word vertel deur middel van goedkoop animasie. Bennie, Karel en Sarel is nog daar, maar 'n nuwe karakter (Kwagga kwagga kwa... of so iets) is bygelas - kompleet met plakkershuisie, nuwe SA vlag en vuvuzela. Klank hantering is ook swak. Ek weet nie hoekom hulle nie net die ou episodes vrystel op DVS nie.
Was this review helpful?
Not the originalReviewed by Unknown from Cape Town on 15 October 2010
107 of 216 people found the following review helpful:
I grew up with Wielie Wielie Walie and unfortunately this is a remake of the original one. If you're expecting Magda and Gert you'll be disappointed.
Was this review helpful?