Woordreise

Subtitle:
Gr 10 - 11
Author:
H. Snyman; L. Olivier; H. Viljoen; A.L. Vermaak; K. de Wet
Format:
Softcover

Now:R145.95
eBucks:eB1460

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Woordreise

Short description

Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes.

Long description

Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte hardop.

Product details

Illustrator:
Alida Bothma
Publisher:
Nasou / Via Afrika
ISBN:
9780624039334
Publication date:
July 2004
Length:
244mm
Width:
185mm
Weight:
440g
Edition:
New title
Pages:
224
Readership:
Schools

Table of contents

  • Wat's volgende?
  • ballades, berigte en stories
  • om groot te word is so tussenin
  • gevogeltes, kokkerotte en ander gediertes
  • die bitterbessie
  • dagbreek vrou
  • verf met woorde
  • liessit, praattit, skryffit
  • wolwe, weerwolwe, spoke en skimme
  • die vreug van spierkrag
  • almal is important
  • die oerknal van die liefde
  • dieper dinge
  • om 'n sonkie te skryf
  • tydlyn
  • woordverklarings
  • erkennings
  • register

More buying options

View all 1 new from R131.50
Queries
R131.50
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: SeiKlo Publishers | Uitgewers  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: This title is offered as a Value Added Service. Full payment in advance in South African Rands, as well as clearance of payment, is required for all orders prior to despatch. Despatch on Tuesdays and Thursdays. Allow 3 to 5 business days for delivery.
0

    1     

Other products to consider

Swinger of Birches: Poems of Robert Frost for Young People
Swinger of Birches: Poems of Robert Frost for Young People

Author:
Robert Frost
Now R177.95
(eB 1780)
Study and Master English Study Guide Grade 11
Study and Master English Study Guide Grade 11

Author:
Jeanne Maclay-Mayers
Was R102.95
Now R86.95
(eB 870)
Heinemann Plays for 14-16+: The Crucible: (New Edition)
Heinemann Plays for 14-16+: The Crucible: (New Edition)

Author:
Arthur Miller
Was R141.95
Now R119.95
(eB 1200)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Woordreise

Woordreise

Now:R145.95
eBucks:eB1460
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter