Short description
Wouter die Worshond en Bessie die Brakkie gaan op ‘n groot avontuur - in Pappa se nuwe motor! Want waarom sal hulle by die huis rondhang as die wye wêreld wink? Pragtige illustrasies met skattige karakters in uitbundige kleure - sal ouer én kleinding vermaak!