Short description
Hierdie bundel vertellings, sketse en verhale is kontreikuns op sy beste. Dit spreek van 'n wysheid gevoed deur 'n baie intieme kennis van en liefde vir 'n spesifieke stukkie aarde. Die mond wat hier vertel, is een wat oorloop omdat die hart vol is, en di