Prescribed at UNISA (University of South Africa) for :Afrikaans (AFK101Q) by lecturer Linde Beer
Vir baie jare daarna het die mense nog gegis en gegons oor wat presies gebeur het. Gerda was op die voorblad van al wat ’n koerant en tydskrif was. Verslaggewers het tougestaan om ’n persoonlike onderhoud met haar te kry. Sy was beroemd! Selfs die