Short description
Hier vind ons weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood.
Long description
Hier vind ons weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en meer, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig "New York, 12 September 2001": 'sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag he / om 'n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ...' En teen die einde van die bundel: 'En wat sal ek se het ek geleer, behalwe om met woorde / te speel tot aan die uur van my dood?'