Write a review for this product.
Rate this product.

Local IS lekker!
Reviewed by Pieter from Bloemfontein, South Africa on 05 April 2011
17 of 57 people found the following review helpful:
Ek het die film 3 keer by die flieks gaan kyk en is bitterlik trots op die vermoens in hierdie land om so iets van wereldklas gehalte te maak. Knap gedaan mense!!!
Was this review helpful?

Is hierie local is lekker??!!
Reviewed by Jo from Oos-Kaap on 16 February 2010
82 of 189 people found the following review helpful:
Wat 'n heerlike verrassing om 'n professionele, oortuigende, innoverende toekomsfiksie film te sien op ons eie bodem (darem met Peter Jackson se formidabele hulp)Charlto Coply as die nerdy Afrikaanse burokraat is deksels oortuigend en die "praws" afskuwelik menslik. Iets heeltemal anders, verdien al die lofbetuiginge en Oscar nominasies. Never a dull moment, hoewel die einde bietjie afgeskaal kon gewees het, soos hulle se, less is sometimes more!
Maar go for it - dis fun en dis goed gedoen
Was this review helpful?