Artemis Fowl

Author:
Eoin Colfer
Format:
Softcover

Now:R133.95
eBucks:eB1340

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Artemis Fowl

Short description

Briljant vertaal deur Janie Oosthuysen, bekroonde skrywer in eie reg en vertaler van die Harry Potter-boeke.

Long description

Briljant vertaal deur Janie Oosthuysen, bekroonde skrywer in eie reg en vertaler van die Harry Potter-boeke. Die twaaljarige Artemis Fowl is ’n meesterlike kriminele denker. Maar selfs Artemis weet nie wat hy aanpak wanneer hy die fee, kaptein Holly Short van die AARDrecon-eenheid, ontvoer nie. Hierdie feë is nie van die feë wat in vaakstories voorkom nie. Hulle is gewapen en gevaarlik. Artemis reken hy het hulle net waar hy hulle wil hê, maar dan hou hulle op om volgens die reëls te speel . . . Artemis Fowl is ’n boek vir mense wat hou van fantasie-avontuur. Dit is ’n meesleurende en ietwat subversiewe feeverhaal vir alle ouderdomme. Hoogs suksesvol en met verstommende verkope in die VK, die VSA en 31 ander lande, het dit ook reeds ’n uitgewers-fenomeen geword. Die filmregte is reeds verkoop en die volgende drie volumes is besig om geskryf te word. So, raak nou verslaaf, indien jy nie reeds is nie! Eoin Colfer het in hierdie boek ’n super-gevorderde wêreld geskep – wat kompleks, meesleurend en vol avontuur en intrige is. Artemis Fowl is op die kortlys van die WHSmith Book Awards 2002

Product details

Translator:
Janie Oosthuysen
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798142229
Publication date:
October 2002
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
335g
Edition:
1
Pages:
280
Readership:
Children

Other products to consider

Artemis Fowl: The Graphic Novel
Artemis Fowl: The Graphic Novel

Author:
Andrew Donkin; Eoin Colfer
Now R175.95
(eB 1760)
Artemis Fowl: The Graphic Novel
Artemis Fowl: The Graphic Novel

Author:
Eoin Colfer
Now R92.95
(eB 930)
03: The Percy Jackson and the Olympians, Book Three: Titan's Curse
03: The Percy Jackson and the Olympians, Book Three: Titan's Curse

Author:
Rick Riordan
Now R161.95
(eB 1620)
What's Hot: Sparks Are Flying
What's Hot: Sparks Are Flying

Author:
Caitlyn Davis
Now R55.95
(eB 560)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Artemis Fowl

Artemis Fowl

Now:R133.95
eBucks:eB1340
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project