Short description
Alles verander in Harry se misrabele lewe die dag toe die uil die brief bring waarin Harry uitgenooi word na ’n plek so ongelooflik dat nie net hy nie, maar ook elke leser na hul asem sal snak. Meer as 13 miljoen kopieë van die boek is reeds verkoop.