Gesinskok dagbeplanner 2012

Author:
Christelle Erasmus; Alana van den Berg
Format:
Looseleaf / unbound
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R153.95
eBucks:eB1540

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Gesinskok dagbeplanner 2012

Short description

Hierdie ma-en-dogterspan, skrywers van Tydlose Eenskotteltreffers, maak met die tweede uitgawe van die alles-in-een dagbeplanner en resepteboek dit vir jou moontlik om sonder moeite elke dag 'n hoofmaal op die tafel te sit.

Long description

Hierdie ma-en-dogterspan, skrywers van Tydlose Eenskotteltreffers, maak met die tweede uitgawe van die alles-in-een dagbeplanner en resepteboek dit vir jou moontlik om sonder moeite elke dag 'n hoofmaal op die tafel te sit. Dit bevat al die nodige elemente sodat jy meer georganiseerd as ooit kan wees – al die noukeurige beplanning is weer vir jou gedoen! Basiese inhoud soos vir enige dagbeplanner (skoolvakansies, vakansiedae ens.) Omskakeltabelle en kosspesifieke inhoud. Hoofmaal-idees vir elke dag van die jaar. Wenke vir toebroodjies en kruiegebruike. Varsproduktelys vir daaglikse hoofmaal. Meer as 150 resepte vir hoofmaaldisse (met verwysings by spyskaarte). Vormgesnyde verdelers vir elke maand met 'n kleurfoto van een van die smullekker disse. Volledige inkopielys vir elke maand – maklik om saam te neem winkel toe.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781920479114
Length:
210mm
Width:
148mm
Weight:
600g
Pages:
400

Other products to consider

Proe die lekker: Kosinspirasie uit Sarie
Proe die lekker: Kosinspirasie uit Sarie

Author:
Barbara Joubert
Now R202.95
(eB 2030)
Partytjies is pret
Partytjies is pret

Author:
Dit tydskrif
Now R157.95
(eB 1580)
Huisgenoot-potjiekos
Huisgenoot-potjiekos

Author:
Marlene Hammann
Now R112.95
(eB 1130)
I Love Macarons
I Love Macarons

Author:
Hisako Ogita
Now R143.95
(eB 1440)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Beste geskenk ooit!
Reviewed by Kitta Vorster from Newcastle, South Africa on 28 December 2011
3 of 7 people found the following review helpful:

Ek het die dagboek vir Kersfees gekry by my sussie. Ek haat dit om kos te maak en ek verpes dit om te wonder wat om te maak elke aand. Die dagboek vat al daai verstrasie weg. Ek weet elke dag wat om te koop en wat om te maak sonder om half vyf by die werk paniek bevange te raak oor aandete. Dis maklike Suid Afrikaanse disse wat almal kan maak. Ek sal seker maak dat ek elke jaar so dagboek het!!!!

Was this review helpful?    

Buy this product

Gesinskok dagbeplanner 2012

Gesinskok dagbeplanner 2012

Now:R153.95
eBucks:eB1540
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project