Maklike antwoorde op ongemaklike vrae

Subtitle:
Wat 8-13-jariges moet weet oor hul veranderende liggaam, babas, seks, hul regte en meer
Author:
Nikki Bush; Ilze van der Merwe
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R112.95
eBucks:eB1130

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Maklike antwoorde op ongemaklike vrae

Short description

Vandag vra kinders baie vroeer as wat die geval was met hul ouers vrae oor fisiese veranderings tydens puberteit en dinge wat hiermee verband hou. Hulle word vinniger groot en bereik puberteit vroeer as ooit tevore.

Long description

Vandag vra kinders baie vroeer as wat die geval was met hul ouers vrae oor fisiese veranderings tydens puberteit en dinge wat hiermee verband hou. Hulle word vinniger groot en bereik puberteit vroeer as ooit tevore. Tog vermy baie ouers steeds seksopvoeding of ignoreer dit bloot vanwee onkunde of ongemak. Hierdie boek is die antwoord! Dit is geskryf vir kinders tussen 8 en 13 in 'n maklike formaat van vrae en antwoorde met prettige illustrasies. Dis ook vir ouers ’n onmisbare gids om hul kinders se vrae ingelig, reguit, sensitief en met humor te kan beantwoord.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781920268282
Publication date:
June 2009
Length:
170mm
Width:
170mm
Weight:
165g
Pages:
128

Other products to consider

The Bronze Pen
The Bronze Pen

Author:
Zilpha Keatley Snyder
Now R54.95
(eB 550)
Meisies rock: ‘n Gedagte vir jou dag vir jou
Meisies rock: ‘n Gedagte vir jou dag vir jou

Author:
Kristi Hall
Now R85.95
(eB 860)
Jan de Wet lofkleuter: Lof - Tassie
Jan de Wet lofkleuter: Lof - Tassie

Author:
Johan van Lill
Now R75.95
(eB 760)
Die Bybel roman vir kinders
Die Bybel roman vir kinders

Author:
Jaco Thom
Now R72.95
(eB 730)

Buy this product

Maklike antwoorde op ongemaklike vrae

Maklike antwoorde op ongemaklike vrae

Now:R112.95
eBucks:eB1130
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project