My voete loop na Wellington ...

Author:
Riana Scheepers
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R135.95
eBucks:eB1360

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

My voete loop na Wellington ...

Short description

My Voete loop na Wellington ... is 'n keur uit sketse wat in Beeld, Die Volksblad, De Kat en Rooi Rose verskyn het.

Long description

In hierdie bundel opwindende sketse neem die veelbekroonde skrywer haar lesers op reis: na Pelgrimsrus; die vergete dorpie Eselbank in die Sederberge; Paternoster aan die Weskus en Namibië. Sy reis ook verder: na die Skotse Hooglande, Buenos Aires met sy polsende tango, klein Griekse dorpies wat wit en blou en pragtig is. Die reise is te voet, per trein, per vliegtuig en selfs per besemstok! Scheepers het die vermoë om met die intimiteit van haar gewaarwordinge en die sensualiteit van haar belewenisse die leser deel te maak van reise na onbereikbare, ver plekke: Ons proe die kaas en olywe van Oia én die Nagmaalswyn en -brood in Wuppertal. En ons proe die mooiste Afrikaanse woorde want die reis lei soms ook binnetoe, na die verbeelding en denke.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869190316
Publication date:
June 2003
Length:
211mm
Width:
136mm
Thickness:
10mm
Weight:
230g
Pages:
159

Other products to consider

Women's Murder Club (Paperback): 2nd Chance
Women's Murder Club (Paperback): 2nd Chance

Author:
Andrew Gross; James Patterson
Now R74.95
(eB 750)
In die lig van vuur
In die lig van vuur

Author:
Pieter Stoffberg
Now R166.95
(eB 1670)
Kroniek uit die doofpot
Kroniek uit die doofpot

Author:
John Miles
Now R189.95
(eB 1900)
Anna: Dogter van Engela van Bengale
Anna: Dogter van Engela van Bengale

Author:
Therese Benade
Now R188.95
(eB 1890)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Nog 'n boek, Riana!
Reviewed by Christelle Botha from Pretoria on 22 July 2003
2075 of 4284 people found the following review helpful:

'n Paar jaar gelede het Riana se rubriek verskyn waarin sy vertel van haar rit op die London Underground en haar reaksie op die Absoluut Boerneef T-hemp ("'n Liefdesverklaring in die vreemde"). Dit was die eerste van vele oor haar reise/visserhuis/skoolgeedae wat ek aangestuur het na my sus, toe in London en nou in Cork. Met haar laaste kuier hier sit ons en lamenteer, en wens Riana wil 'n bundel uitgee, want sy skryf so mooi...en toe, ek was seker een van die eerstes wat die boek gekoop het toe hy op die rakke land! Het myne al klaar gelees en weer gelees, en sus s'n le as welkompresent op haar bedkassie - sy kom oor twee weke kuier in SA. Riana, jy kan maar nog nege en veertig stories bundel, ons sal dit en die volgende ook koop!

Was this review helpful?    

Buy this product

My voete loop na Wellington ...

My voete loop na Wellington ...

Now:R135.95
eBucks:eB1360
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project