Raaiselkind

Author:
Annelie Botes
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R175.95
eBucks:eB1760

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Raaiselkind

Short description

'n Verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop oorskry in haar verbete stryd om die kind wat hulle h

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624040101
Publication date:
March 2001
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
452g
Edition:
1
Pages:
336

More buying options

View all 1 used from R120.00
Queries
R120.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Carolina  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Stiltetyd
Stiltetyd

Author:
Marita van der Vyver
Now R211.95
(eB 2120)
Wegkomkans
Wegkomkans

Author:
Marita van der Vyver
Now R211.95
(eB 2120)
No image
Toorbos

Author:
Dalene Matthee
Now R157.95
(eB 1580)
Nou's ons in ons donner in
Nou's ons in ons donner in

Author:
Johan C. Bakkes
Now R162.95
(eB 1630)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  UITSTEKEND !
Reviewed by Mareli from Douglas on 06 August 2009
9007 of 18552 people found the following review helpful:

Gelees nadat my eie kind met outisme gediagnoseer is en my vriendinne gese het ek moet nie. Huil 'n bietjie as dit Miriam se beurt is, vee die trane af om na Ingrid te luister. Ek en Ouma Els in 'n neute dop. UITSTEKEND!

Was this review helpful?    

 

  Raaiselkind ontsluit die geheime
Reviewed by Sophia van Taak from Cape Town on 04 March 2003
10817 of 23207 people found the following review helpful:

Raaiselkind is 'n skok. Dit stroop jou van alles. Dit grou in die diepste kern van jou menswees, vrouwees, mawees. Niemand kan vir Ingrid Dorfling kwalik neem vir die manier waarop sy haar seuntjie se wildheid probeer tem het nie. Outisme is vreesaanjaend, dit maak 'n ouer-kind verhouding onmoontlik. Dit is die boodskap wat Raaiselkind met groot sukses by die leser tuisbring. Maar daarmee saam kom die boodskap van 'n bomenslike, geduldige liefde. Die idee wat my weke na ek dit die eerste keer gelees het, steeds bybly, is dié van 'n doodgewone vrou wat met buitengewone krag aanhou veg het vir haar kind, aanhou grawe het vir antwoorde, aanhou uithou het. En dit is presies dié idee wat van Raaiselkind so 'n inspirerende werk maak - dit gee hoop vir ander ma's wat met raaiselkinders moet saamleef. En dit ontsluit die geheimsinnige wêreld van outisme vir die minder geseëndes onder ons wat nie met dié wonderkinders kontak het nie.

Was this review helpful?    

Buy this product

Raaiselkind

Raaiselkind

Now:R175.95
eBucks:eB1760
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project