So jy dink jy wil 'n ster wees?

Subtitle:
Die waarheid en ander liegstories - Die verhaal van Louis van Wyk
Author:
Carel F. Cronje
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Available new & used:

South Africa


So jy dink jy wil 'n ster wees? Only from 3rd party sellers

Short description

In hierdie langverwagte outobiografie van een van die land se muskiekpromotors word die leser op 'n fassinerende toer geneem.

Long description

In hierdie langverwagte outobiografie van een van die land se muskiekpromotors word die leser op 'n fassinerende toer geneem. Alhoewel die oorkoepelende tema die lewensverhaal van Louis van Wyk is, met veral die fokus op die seksuele teisterings- en verkragtingsbeskuldigings teen hom, is die verhaal verweef met staaltjies uit die vermaakbedryf oor die afgelope paar dekades. Dit vertel die verhaal van 'n eens flambojante platejoggie wat later name soos Patricia Lewis, Pierre de Charmoy, Mango Groove, Steve Hofmeyr, Leon Schuster, Danie Niehaus, Karin Hougaard, Kurt Darren, Sunette Bridges, Pieter Koen, Nadine, Andre Schwartz, Johannes Kerkorrel, Mike Schutte, Bok van Blerk en Candice Hildebrand sou bestuur, en wat ook internasionale groepe soos Bad Boys Blue, Bonnie Tyler, Smokie, A-ha, Deep Purple, Electric Light Orchestra, The Hollies in die land laat optree het. Die vertel egter ook 'n baie menslike lewensverhaal. Louis van Wyk staan eerlik, onbeskaamd en gestroop voor die leser en deel pynlike grepe uit sy verhaal met die leser. Daarin is daar soveel waarmee die leser sal mee kan identifiseer; die leser word egter met 'n oop na-lees-opiniekeuse gelaat.

Product details

Publisher:
Griffel Media
ISBN:
9780981417707
Publication date:
August 2008
Length:
240mm
Width:
175mm
Weight:
445g
Pages:
316

More buying options

View all 2 used from R95.00
Queries
R95.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Barbara Naude  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Shaun Fivaz  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Charlize: Ek leef my droom: Ek leef my droom
Charlize: Ek leef my droom: Ek leef my droom

Author:
Chris Karsten
Now R257.95
(eB 2580)
An memoir of love and madness: Living with bipolar disorder
An memoir of love and madness: Living with bipolar disorder

Author:
Rahla Xenopoulos
Now R135.95
(eB 1360)
Stiletto: in die onderwereld van die seksindustrie
Stiletto: in die onderwereld van die seksindustrie

Author:
Carel F. Cronje; Karin Eloff
Now R175.95
(eB 1760)

Buy this product

So jy dink jy wil 'n ster wees?

So jy dink jy wil 'n ster wees?

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project