Stiletto

Subtitle:
in die onderwereld van die seksindustrie
Author:
Carel F. Cronje; Karin Eloff
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R175.95
eBucks:eB1760

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Stiletto

Short description

Karin Eloff is 'n Boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. Stiletto vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word – eers as gewone stripper, toe as danseres

Long description

Karin Eloff is 'n Boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. Stiletto vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word – eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streel-kasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Haar pad le besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse verhoogname, gevaarlike seks en dwelms. Stiletto vertel hoe sy daar beland het, wat sy daaruit geleer het en hoe sy dit oorleef het.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624045434
Publication date:
June 2009
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
226g
Pages:
168

Other available formats

More buying options

View all 4 used from R61.00
Queries
R61.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: USED ONLY ONCE. BEEN IN STORAGE FOR SOME TIME... COVER SHOWS DIRT/DUST AS DO THE EDGES OF THE PAGES...THE INSIDE IS CLEAN AND INTACT,THE COVER SHOWS THE MOST WEAR.. VERY GOOD CONDITION .. A++++
0

R65.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: isabel  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: Got this book as present-never even read this-brand new-excellent buy.
0

R70.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Cornelia Terblans  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R130.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Juanita de Klerk  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou
Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou

Author:
Marie Heese
Now R230.95
(eB 2310)
Vrypas
Vrypas

Author:
Dot Serfontein
Now R180.95
(eB 1810)
No image
Woensdag: 'n Ware verhaal van verkragting en vergifnis

Author:
Elsabet Louw
Now R135.95
(eB 1360)
Committed: A Sceptic Makes Peace with Marriage
Committed: A Sceptic Makes Peace with Marriage

Author:
Elizabeth Gilbert
Now R171.95
(eB 1720)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Swak smaak
Reviewed by Unknown on 18 January 2010
4785 of 9936 people found the following review helpful:

Ek het hierdie boek glad nie geniet nie. Dit was duidelik net bedoel om te skok. Die skryfstyl was swak en in swak smaak. Die skrywer maak staat op die een ding wat sy wel weet: seks verkoop. Ek het die boek met baie moeite klaar gelees, in die hoop dat dit dalk 'n goeie einde sou he. Dit het nie.

Was this review helpful?    

 

  Uitstekende kopie
Reviewed by Paul from Pretoria on 15 July 2009
4972 of 10727 people found the following review helpful:

'n Brutaal eerlike verhaal van die donker pad waarlangs die skryfster geloop het en haar uiteindelike aankoms by "normaliteit". Soms skokkend, soms aangrypend, soms humoristies, maar deurentyd boeiend. Ek beveel die boek ten sterkste aan.

Was this review helpful?    

 

  Uit die perd se bek
Reviewed by Lynette from Pretoria on 07 July 2009
5086 of 10963 people found the following review helpful:

Interessant en baie straightforward. Nie vir sensitiewe siele nie. Ek het die boek baie geniet.

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project