Strooidak & toring

Subtitle:
van mense en my tyd
Author:
Izak de Villiers
Format:
Trade paperback

Out of stock

South Africa

Strooidak & toring Out of stock

Short description

Izak de Villiers, welkbekend as digter en skrywer, uitsaaier, TVpersoonlikheid, tydskrif- en koerantredakteur, kyk in sy sewentigerjare terug op 'n lewe en loopbaan wat met hoogtepunte besaai is.

Long description

Izak de Villiers, welkbekend as digter en skrywer, uitsaaier, TVpersoonlikheid, tydskrif- en koerantredakteur, kyk in sy sewentigerjare terug op 'n lewe en loopbaan wat met hoogtepunte besaai is. Meestal is hierdie los vertellings gefokus op spesifieke mense: Pa en Ma in die Paarl, groot figure onder wie hy gewerk het, soos Piet Cillie en adv Lang Dawid de Villiers, of wat sy pad as joernalis gekruis het, soos Jimmy Kruger, PW Botha, FW de Klerk, Margaret Thatcher, Jimmy Carter, Dalene Matthee, Audrey Blignault, die redakteur van Prawda, en talle ander. Hy draai nie doekies om nie, vertel uitgesproke en eerlik van die goeie en die slegte van mense, ook van homself. In die proses kom 'n skerp beeld van 'n sensitiewe en hoogs intelligente mens na vore, soms iemand met profetiese visie, soms iemand wat nie mooi inhaak by die wereld nie, maar altyd iemand wat deur die wereld loop en soek na antwoorde. As 'n binne-blik op Naspers, van iemand wat terselfdertyd van die binnekring en 'n buitestander was, is Strooidak & Toring noodsaaklik leesstof vir wie in die laaste jare van die ou bedeling bewustelik gelewe het.

Product details

Publisher:
Umuzi
ISBN:
9781415200148
Publication date:
July 2009
Length:
222mm
Width:
146mm
Weight:
413g
Pages:
304
Illustrations:
b & w photos

Other products to consider

Reisiger
Reisiger

Author:
Elsa Joubert
Now R284.95
(eB 2850)
Die Afrikaner-Broederbond
Die Afrikaner-Broederbond

Author:
Nico Smith
Now R189.95
(eB 1900)
Hester se brood
Hester se brood

Author:
Hester Van Der Walt
Now R343.95
(eB 3440)

Out of stock

Strooidak & toring

Strooidak & toring

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project