Short description
Jy is klaar met skool en gereed vir die toer deur die lewe. Gewapen met Travel in staail in jou rugsak is jy gereed vir enige avontuur - net soos 'n toeris met 'n toergids in sy sak is. Die lewe gaan jou na opwindende en ver plekke neem.
Long description
Jy is klaar met skool en gereed vir die toer deur die lewe. Gewapen met Travel in staail in jou rugsak is jy gereed vir enige avontuur - net soos 'n toeris met 'n toergids in sy sak is. Die lewe gaan jou na opwindende en ver plekke neem. Geniet dus elke oomblik daarvan!