Short description
Die omnibus van die baie suksesvolle en bekroonde Jong-ore-reeks – plus 10 nuwe stories! Kort en eenvoudige stories, ware verhale, fabels en legendes wat op 'n prettige en effektiewe manier waardes en waarhede aan kinders van 5 – 9 oordra en hulle karakte