Short description
Die digitale kamera het 'n omwenteling in fotografie meegebring en die neem van goeie foto's makliker en meer toeganklik as ooit gemaak.
Long description
Die digitale kamera het 'n omwenteling in fotografie meegebring en die neem van goeie foto's makliker en meer toeganklik as ooit gemaak. Maar jy kan ook veel meer met jou digitale kamera doen. Hierdie titel verken 101 moontlikhede en wys jou stap vir stap die volgende: neem beter foto's; druk, vertoon en deel jou foto's op talle maniere; leer eenvoudige, doeltreffende fotomanipulasietegnieke; skep kunswerke en gebruik jou kamera as 'n skandeerder, 'n webkamera of selfs 'n notaboek; en veel meer!