12 (Twaalf)

Author:
Eben Venter
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


12 (Twaalf) Out of stock

Long description

Eben Venter het die verruklike vermoë om detail waar te neem, ’n wonderlike greep op Afrikaans, en skryf op deernisvolle wyse oor die subtiliteite van verhoudings tussen mense.

  • Poppie moet vir broer Daantjie oppas, terwyl Ouma Fransie in Parys gaan kuier. Maar Poppie, met haar armbande en mooi rooi lippe, het haar eie agenda …
  • Meisie het ’n obsessie met haar vader, ’n rolprentakteur. Dan ontmoet sy ’n kunsstudent …
  • Tinktinkie, ’n plaasseuntjie, hou homself aan die gang met sy eie varkboerderytjie ná die dood van sy pa. Maar Sondag in die kerk preek die dominee oor die gelykenis van die varke wat oor die kranse storm, en doen Tinktinkie iets wat hy nog nooit tevore gedoen het nie – iets heeltemal buite kerkorde …
  • Bettie besluit na ’n aanval op haar pa-hulle om pad te gee uit Suid-Afrika. Maar wat van KC, die Xhosavrou wat vir hulle werk?
  • Harrim kry op ’n koue wintersaand tyding dat hy gaan sterf. Sy laaste taak is om deur die nagtelike strate van sy dorp te stap. Tree vir tree oordink hy sy lewe vir die laaste keer …

’n Besonderse bundel waarin die intiemste waarhede oor menswees vasgepen is!

Product details

Publisher:
Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN:
9780795800122
Publication date:
July 2000
Length:
213mm
Width:
137mm
Thickness:
6mm
Weight:
300g
Edition:
1
Pages:
148

Other products to consider

Angels and Demons
Angels and Demons

Author:
Dan Brown
Now R125.95
(eB 1260)
Shantaram
Shantaram

Author:
Gregory David Roberts
Now R162.95
(eB 1630)
Dis ek Anna
Dis ek Anna

Author:
Elbie Lotter
Out of stock

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project