Dertig Nagte in Amsterdam

Author:
Etienne Van Heerden
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa

Dertig Nagte in Amsterdam Out of stock

Short description

Henk Andreas Melck, eerste museumassistent in 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, kry onverwags 'n brief van 'n juris in Nederland.

Long description

Henk Andreas Melck, eerste museumassistent in 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, kry onverwags 'n brief van 'n juris in Nederland. Die brief lig Henk in dat hy sy lankverdwene Tante Zan se huis in Amsterdam geerf het. In sy kinderjare was Tante Zan, 'n pragtige maar eksentrieke vrou, die een met die kwaal, die onhebbelike gewoontes en die onverwagse toevalle. Maar ook die een met die geheimsinnige glaskamer en die avonture waarvan niemand geweet het nie. Henk is 'n voetjie-vir-voetjie-navorser, die skrywer van dun boekies waarin hy die lewens van onmerkwaardige mense opteken – soos die beoogde boek oor Cornelius van Gogh, die onbekende broer van Vincent en Theo, wat in Suid-Afrika begrawe le. En nou erf Henk Tante Zan se huis. Tante Zan met die geheime lewe, waarvan Henk in Amsterdam gaan uitvind. Ook Tante Zan, die aktrise met die onverwoesbare erotiese drif en die politieke aktivis met die voorliefde vir vreemde vriende, soos die rolprentmaker Cecil Dimaggio en die Luandese straatmusikant van die Leidse plein. Henk kan sy erfporsie slegs opeis deur te reis na Amsterdam, waar hy ingesuig word in die maalstroom van die Amsterdamse binnestad met sy sakkerollers, prostitute en straatmusikante. Sy ervaringe in Nederland konfronteer hom met sy kinderjare saam met Tante Zan in die huis van sy ouma. Vir Henk wag groot verrassings oor sy tante se merkwaardige lewe op twee kontinente – en die invloed wat dit op sy eie lewe gehad het. Ten slotte moet Henk kies of hy in Amsterdsam gaan woon, en of hy na Suid-Afrika gaan terugkeer. Maar eers moet hy alles oopvlek wat van hom weggesteek is, en sy eie lewe opnuut leer ken. Sy dertig nagte in Amsterdam verander die besadigde Henk Melck se lewe vir altyd.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624047070
Publication date:
October 2008
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
635g
Pages:
352

Other products to consider

Trippel sewe
Trippel sewe

Author:
Annelie Botes
Now R175.95
(eB 1760)
There is a season
There is a season

Author:
Marita van der Vyver
Now R139.95
(eB 1400)
Nasleep
Nasleep

Author:
Carel van der Merwe
Now R99.95
(eB 1000)
Na die geliefde land
Na die geliefde land

Author:
Karel Schoeman
Now R175.95
(eB 1760)

Out of stock

Dertig Nagte in Amsterdam

Dertig Nagte in Amsterdam

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project