60 Dae in Suid-Soedan

In my geval was dit nie 'n ligte mistykie om af te tree nie, maar 'n moerse een. Meestal is dit net ek en my nuutgevonde pel Johnnie Walker. more
Subtitle:
30 Joernaliste en 1000 blou plastiekbottels
Author:
Franz Kemp
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.00
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

In my geval was dit nie 'n ligte mistykie om af te tree nie, maar 'n moerse een. Meestal is dit net ek en my nuutgevonde pel Johnnie Walker.

Long description

In my geval was dit nie 'n ligte mistykie om af te tree nie, maar 'n moerse een. Meestal is dit net ek en my nuutgevonde pel Johnnie Walker. My vrou is bekommerd oor hierdie vriendskap. Erg. So begin Franz Kemp se lakoniese en bitterbekkige vertelling oor sy sestig dae in die Suid-Soedan. Om van verveling te ontsnap aanvaar hy 'n werksaanbod om 'n nuwe TV-stasie in Juba, die hoofstad van die Suid-Soedan, van die grond af te kry deur die daaglikse nuusbulletin op te stel. Dis makliker gese as gedaan. Want Juba is "die gatkant van die wereld", verneem Kemp op die lughawe. En Kemp is maar 'n kwasterige man.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624048817
Publication date:
July 2010
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
232g
Pages:
192
Audience:
General
Pages:
192

Customer reviews & ratings