Write a review for this product.
Rate this product.

7 dae in een dag
Reviewed by Ulrich from Port Elizabeth, South Africa on 19 April 2012
23 of 55 people found the following review helpful:
Ek het 7 dae in een dag gelees... Deon Meyer se dronklap-polisieman, Bennie Griesel is terug en probeer die straight en narrow stap en om net te oorleef.
Dit is moeilik om nie te voel vir die akolis-polisieman nie - veral as jy hom deur al die ander Meyer boeke ontmoet het.
Maar ek moet erken - die vloei aan 7 dae was nie so lekker soos Meyer se vorige boeke nie... daar was iets missing, maar steeds 'n goeie boek, dink ek en beslis een wat Meyer aanhangers moet koop.
Was this review helpful?

Nie heeltemal Meyer soos ons hom ken
Reviewed by Unknown from Reinette, Kaap on 16 July 2012
3 of 16 people found the following review helpful:
Nie sleg nie, maar beslis nie so 'n heerlike lees soos Meyer se
vroeƫr boeke nie.
Was this review helpful?

Nie baie beindruk nie
Reviewed by Unknown from Kanada on 04 March 2012
38 of 106 people found the following review helpful:
Het die boek onlangs gelees, die eerste Afrikaanse boek in jare. Het dit ongelukkig nie geniet nie. Ek erken ek het so 'n paar "dae" in die bladsye begin "scan" om die boek vinniger klaar te kry want ek het geen empatie/simpatie met karakters ontwikkel nie, gewens die sluipskutter raak sommer ontslae van die hele spul. 'n "Murder she wrote" storie met 'n bietjie seks en politiese korrektheid bygegooi.
Was this review helpful?
See more reviews