Write a review for this product.
Rate this product.

Chris doen dit weer
Reviewed by Marius Koen from Cape Town on 18 June 2006
2312 of 4598 people found the following review helpful:
Chris doen wat hy beste doen: skryf en sing wonderlike liedjies. Almal wat 7de Laan fans is, sal die meeste liedjies herken. Hier is hulle egter verwerk en meer gepoleer en jy wil hulle weer en weer luister.
Die koop werd.
Was this review helpful?

Mooiso 7de Laan
Reviewed by Mnr David van Staden from Centurion, Suid Afrika on 18 April 2007
1672 of 3431 people found the following review helpful:
Ek is mal oor hierdie CD. Dit bewys dat Afrikaanse musiek Kook.
Was this review helpful?

'n Stewige album...
Reviewed by Riaan on 07 September 2009
1319 of 2828 people found the following review helpful:
Hierdie is 'n baie goeie album van Chris. Oorspronklik, verfrissend, briljant. Dit is werklik Afrikaanse musiek op sy beste. Hoogs aanbeveel.
Was this review helpful?
See more reviews