Aanleerderswoordeboek / Learner's dictionary

Author:
Madaleine du Plessis
Format:
Softcover

Now:R144.95
eBucks:eB1450

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Aanleerderswoordeboek / Learner's dictionary

Short description

Die redakteur van die bekende Pharos Nuwe Woorde-woordeboek en lid van die Taalkommissie se gewilde Tweetalige Aanleerderswoordeboek in ‘n herverpakte vorm. Almal vir wie Afrikaans en Engels ‘n eerste of tweede addisionele taal is, sal baat vind by die eenvoudige aanbieding van die materiaal, die eenvoud van die woordeskat en die grammatikale inligting. Dis ‘n staatmaker, tuis én in die klaskamer.

Long description

Die aanleerderswoordeboek is 'n herverpakte uitgawe van die gewilde Tweetalige Aanleerderswoordeboek. Die woordeboek maak Afrikaans en Engels maklik vir almal vir wie die twee tale 'n eerste of tweede addisionele taal is. Die aanbieding van die inhoud verskil in twee belangrike opsigte van die in ander tweetalige woordeboeke - In die Afrikaans-Engelse deel verskyn die Engelse voorbeeldsinne eerste, sodat 'n gebruiker dadelik kan sien hoe die vertalings in konteks gebruik word. (In die Engels-Afrikaanse deel is die volgorde omgeruil.) In die eerste voorbeeldsin van 'n inskrywing word die trefwoord oor die algemeen nie verbuig nie. Dit word gedoen om veral aanleerders nie te verwar nie. Die eenvoudige aanbieding van die materiaal, die eenvoud van die woordeskat en grammatikale inligting maak die woordeboek 'n staatmaker in die klaskamer en by die huis.

Product details

Publisher:
PHAROS
ISBN:
9781868900602
Publication date:
August 2006
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
500g
Edition:
New title
Pages:
552
Readership:
Children

Other products to consider

No image
A Mathematical Dictionary for Schools, South African edition

Author:
Brian Bolt; David Hobbs
Was R98.95
Now R83.95
(eB 840)
English, Grade 3
English, Grade 3

Author:
Carole Gerber; School Specialty Publishing
Now R69.95
(eB 700)
My first Oxford multilingual dictionary for Southern africa: with Siswati, Xhosa and Zulu words
My first Oxford multilingual dictionary for Southern africa: with Siswati, Xhosa and Zulu words

Author:
A. Kotze; C. Dikeni; J. Thwala; J.S. Goodwill; L. Mabuya; S. Tshabe
Was R81.95
Now R68.95
(eB 690)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Aanleerderswoordeboek / Learner's dictionary

Aanleerderswoordeboek / Learner's dictionary

Now:R144.95
eBucks:eB1450
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project