Aanpasbare grense

Subtitle:
Help kinders en tieners om skeiding en egskeiding te verwerk
Author:
Anne Cawood
Format:
Softcover

Now:R130.95
eBucks:eB1310

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Aanpasbare grense

Short description

Die skrywer, 'n raadgewer, bemagtig jou danksy jare se praktiese ervaring om jou kinders se angstigheid en gevoelens van onsekerheid te beperk en so doeltreffend moontlik die ewewig in jou gesin te hervestig.

Long description

Die skrywer, 'n raadgewer, bemagtig jou danksy jare se praktiese ervaring om jou kinders se angstigheid en gevoelens van onsekerheid te beperk en so doeltreffend moontlik die ewewig in jou gesin te hervestig. Sy gee praktiese riglyne oor die volgende aan die hand van talle gevallestudies uit haar omvangryke leers: Hoe, wanneer en waar om jou kinders op 'n ouderdomsgepaste en eerlike manier in te lig; Emosionele ondersteuning vir jou as ouer; Hoe om aktief te luister, woede te hanteer en duidelike, ferm en konsekwente grense daar te stel; Die regsaspekte van die nuwe Kinderwet wat die beste belange van die kind beklemtoon; Ooreenkomste vir gesamentlike ouerskap; Voortgesette verhoudings met uitgebreide familie en hoe om nuwe lewensmaats bekend te stel; Raad aan stiefouers en ouers wat nooit voor die skeiding getroud was nie.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781920268367
Length:
245mm
Width:
170mm
Pages:
144

Other products to consider

Customer reviews & ratings

Buy this product

Aanpasbare grense

Aanpasbare grense

Now:R130.95
eBucks:eB1310
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project