Short description
Die X-kit-studiegids vir Aardrykskunde help graad 11-leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. X-kits is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.
Table of contents
Geografiese vaardighede en tegnieke. Hoekom is die watermassas belangrik? Ekosisteme. Ontwikkeling en volhoubaarheid. Mense en hul behoeftes. Geografiese navorsingsprojek. Finale eksamenvraestelle. Woordelys en vinnige naslaanbron.
Customer reviews & ratings