Abra K'Dabra

Subtitle:
'n Roman
Author:
Reinet Nagtegaal
Format:
Softcover

Now:R143.95
eBucks:eB1440

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Abra K'Dabra

Short description

In hierdie nuutste roman word die stroewe regstelsel teenoor die metafisiese wereld geplaas.

Long description

In hierdie nuutste roman word die stroewe regstelsel teenoor die metafisiese wereld geplaas. Dit handel oor drie vroue ('n regter, 'n skoonmaker en 'n advokaat) wat binne die strak parameters van 'n regspraktyk soos wafferse hekse met ou resepte van alchemiste en die geheime uit die titel van die skepping speel. Die verhaal ondersoek die skeppingskrag van woorde en hoe die karakters deur taalgebruik hul woorde laat transponeer in werklikheid en so verantwoordelik raak vir hul eie en ander se noodlot. Die verhaal is deurspek met surrealisme, galge humor en 'n blik op fragiele mense. Daar is liefde en verraad, die ontmaskering van alles wat hoog en verhewe lyk en die slotsom dat sinloosheid die hoofkarakters dryf om na wysheid te streef en dat wysheid hulle uiteindelik weer met sinloosheid konfronteer.

Product details

Publisher:
Joho! Publishers
ISBN:
9780958488068
Publication date:
March 2007
Weight:
380g
Edition:
New title
Pages:
320

More buying options

View all 1 used from R70.00
Queries
R70.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Bennie Boekwurm  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Bottervisse in die jem
Bottervisse in die jem

Author:
Deon Meyer
Now R140.95
(eB 1410)
Die Alchemis
Die Alchemis

Author:
Paulo Coelho
Now R103.95
(eB 1040)
In Oneer
In Oneer

Author:
J.M. Coetzee
Now R216.95
(eB 2170)
Die tuiskoms
Die tuiskoms

Author:
Sophia Kapp
Now R185.95
(eB 1860)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Abra K'Dabra

Abra K'Dabra

Now:R143.95
eBucks:eB1440
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project