Die Burger, 1 September 1999, Hennie Aucamp
Commando, ’n egodokument oor die Anglo-Boereoorlog, het ’n internasionale klassiek geword. Deneys Reitz … vertel ‘die storie van ons sterfte’ vanuit persoonlike belewenis, reg van die begin van die oorlog af tot aan die funeste einde …
In Trekking on en No outspan is dit dikwels die vinjette wat ’n mens die langste onthou; vir my veral die wetenswaardighede oor die veld …
’n Mens is Trevor Emslie en Stormberg Publishers dank verskuldig vir Adrift on the open veld: dit het presies op die regte tydstip verskyn.