Short description
Marlene van Niekerk se langverwagte nuwe roman is dikker as 'n foongids en aangrypender as Triomf. Agaat bied 'n venster op 'n halfeeu se Afrikaanse landskap en die patalogie van families. Dit lees soos 'n fassinerende inventaris van boerderypraktyke, plaasimplemente, kinderrympies, borduursteke en baie meer. Die kuikens kom huis toe om nes te maak as Milla op haar sterfbed versorg word deur die kind wat sy soos 'n hanslam grootgemaak het: Agaat Lourier met die verpotte handjie en gekoesterde grief is een van die helderste, mees onweerstaanbare karakters in die Afrikaanse letterkunde. Agaat is 'n verrukking wat sal sorg vir 'n paar slapelose nagte.
Long description