Aki no kure - Herfsskemering

Subtitle:
’n Bloemlesing Japannese gedigte
Author:
M.M. Walters
Format:
Softcover

Now:R100.95
eBucks:eB1010

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

No image

Short description

Die digter M.M. Walters ontgin met hierdie bundel die sober eenvoud van die Japannese poesie. Hierdie gedigte verwoord die eeue oue letterkundige tradisie van hierdie beskawing.

Long description

Die digter M.M. Walters ontgin met hierdie bundel die sober eenvoud van die Japannese poesie. Hierdie gedigte verwoord die eeue oue letterkundige tradisie van hierdie beskawing. Die inleiding bied 'n oorsig tot die geskiedenis van die Japannese digkuns en verduidelik die verskillende tydperke waarin die digkuns opgedeel word. Die bloemlesing probeer gedigte uit die hele spektrum aanbied. Die brugtaal was deurgaans noodsaaklikerwys Engels. Vanwee die lang tydperk waarin Japan vir dele van die Weste geslote was, is vertalings in Germaanse tale minder bekend en bekombaar. Die versameling is ook noodwendig onvolledig vanwee die beperkte ruimte. Maar dit bied 'n fassinerende blik op 'n redelik onbekende sfeer van die wereldliteratuur.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869190521
Publication date:
December 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
120g
Pages:
126

Other available formats


Other products to consider

Groot verseboek 2008: Deel 3
Groot verseboek 2008: Deel 3

Author:
Andre P. Brink
Now R230.95
(eB 2310)
No image
Groot verseboek 2008: Deel 1

Author:
Andre P. Brink
Now R230.95
(eB 2310)
No image
Groot verseboek 2008: Deel 2

Author:
Andre P. Brink
Now R230.95
(eB 2310)
Shih-Ching liedereboek
Shih-Ching liedereboek

Author:
M.M. Walters
Now R100.95
(eB 1010)

Customer reviews & ratings

Buy this product

No image

Aki no kure - Herfsskemering

Now:R100.95
eBucks:eB1010
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project