Alfabet Van Die Voels

Andre P Brink sê: "Die verbysterende verskeidenheid verhale in SJ Naudé se merkwaardige bundel Alfabet van die voëls tel onder die bestes in... more
Author:
S.J. Naude
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R162.00
eBucks:
eB1 620
Discovery Miles:
1 620
  • Pintrest

Short description

Andre P Brink sê: "Die verbysterende verskeidenheid verhale in SJ Naudé se merkwaardige bundel Alfabet van die voëls tel onder die bestes in Afrikaans ... Vir enige leser wat wil bybly by wat op die voorpunt van Afrikaanse literatuur gebeur, is hierdie bundel werklik onmisbaar."

Long description

Andre P Brink se: "Die verbysterende verskeidenheid verhale in SJ Naude se merkwaardige bundel Alfabet van die voels tel onder die bestes in Afrikaans ... Vir enige leser wat wil bybly by wat op die voorpunt van Afrikaanse literatuur gebeur, is hierdie bundel werklik onmisbaar." Dit is 'n boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie "Die mobile" raak 'n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings met geliefdes, en skaar haar, in haar verbete stryd teen korrupte en ellendige amptenare, by die geledere van die dooies. "Die lawaaimasjien" en "VNLS" is albei verhale oor die saamleef met die verlies aan bande met 'n kultuur en 'n kinderverlede. Dikwels word daar in hierdie verhale 'n spanningsveld geskep tussen die bevryding van die verlede en die terughunkering daarna. Die verhale is wyd leesbaar met prikkelende stories, ideeryk met nuwe ruimtes, gebeure en karakters.

Product details

Imprint:
Umuzi
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781415201459
Publication date:
September 2011
Length:
222mm
Width:
146mm
Weight:
293g
Pages:
240
Audience:
General
Pages:
240

Customer reviews & ratings