Alles Oor Kruie

Hierdie verwysingsgids sluit die algemene kruie soos pietersielie en tiemie in en bevat ook inligting oor Margaret Roberts se gunstelingplante soos... more
Author:
Margaret Roberts
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R198.00
eBucks:
eB1 980
Discovery Miles:
1 980
  • Pintrest

Short description

Hierdie verwysingsgids sluit die algemene kruie soos pietersielie en tiemie in en bevat ook inligting oor Margaret Roberts se gunstelingplante soos katstert en rose.

Long description

Hierdie verwysingsgids sluit die algemene kruie soos pietersielie en tiemie in en bevat ook inligting oor Margaret Roberts se gunstelingplante soos katstert en rose. Dit is 'n sistematiese inleiding tot die kruiewereld, en verskaf ook inligting oor die medisinale en kosmetiese gebruike van die mees algemene kruie, die gebruik van eetbare kruie in kos, asook die kweek van kruie. Volkleurfoto's is deurgaans gebruik om identifikasie te vergemaklik.

Product details

Imprint:
Struik
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781868725007
Publication date:
September 2003
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
616g
Pages:
96
Audience:
General
Pages:
96

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Alles en nog wat oor kruie
Reviewed by Elsie from MP, South Africa on 18 June 2009
5177 of 11225 people found the following review helpful:

Ek het nie geweet ek weet so min oor kruie nie. Hierdie boek is soos om vir Margaret by jou in die kombuiste he. Sy vertel vir jou van A to Z oor elke krui. Van hoe dit lyk [elke krui het 'n vol kleur foto] tot sy medisinale en kook gebruike. 'n Moet he vir enige iemand geinterresseerd in alternatiewe kure, en enige iemand wat wil weet of daardie bossie in die tuin 'n krui of onkrui[d] is.

Was this review helpful?