Anderkant Die Scrap

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories, oor gesinne met dieselfde hunkering: almal reik na daardie ontwykende droom wat nooit verbleik nie,... more
Author:
Dana Snyman
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 50.00
Now:
R210.00
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories, oor gesinne met dieselfde hunkering: almal reik na daardie ontwykende droom wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Dana maak weggesteekte mense onvergeetlik, hulle wat Valiants ry en weet van Uncle Charlie’s. Maar hy skryf ook vandag se mense: dié wat emigreer, dié wat bly en sport kyk. Elke nou en dan sien mens ‘n reënboog.

Long description

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, le hy nou familie uit in die storie "Familiefoto". Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal - Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie's, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense tee. Elke nou en dan sien mens 'n reenboog.

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798147149
Publication date:
October 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
200g
Pages:
160
Audience:
General
Pages:
160

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Dana vir President
Reviewed by Unknown from Reinette van Kaapstad on 16 July 2012

Min mense kan sosiale kommentaar lewer sonder om te preek. Dana Snyman kan. Toe ek hierdie een in my Kerspakkie kry, het ek vir ewig 'n fan geword van Dana Snyman. Dit lees lekker, dit is vermaaklik - soms skreeusnaaks - maar dit laat mens veral dink. Onder andere laat dit mens dink oor wat jy het, wat jy gehad het en wat baie ander nooit sal hê nie.

Was this review helpful?    

 

  Iets spesiaal.
Reviewed by Eben VR from Vancouver Eiland, Kanada on 17 February 2008
19971 of 41843 people found the following review helpful:

Ek dink hierdie klas van boek moet stukkie vir stukkie gelees word. Elke kort storietjie moet met respek gelees word, nie in een week nie, soos mens goeie rooi wyn proe-proe. Dana se stories voel almal bekend, hulle praat van mense en plekke wat eggo in 'n mens se verlede. Meeste van die stories lei jou in een rigting, net om jou 'n goeie opstopper te gee - heel van die einde. Sy skrywers-stem kom duidelik deur, en mens leer gaandeweg Dana se eie persoonlikheid/perspektiewe ken. Hierdie boek moet ek seker uitleen aan ander, maar ek is te bang ek kry dit nie weer terug nie. En nou gaan ek vir my 'n Valiant aanskaf...

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 3 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R50.00 + R35.00 Post office delivery Acceptable aurora books

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
27 May 2013
Location:
durbanville, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Dispatches within 2 business days

Add to basket
R70.00 + R35.00 Post office delivery Good RIA VAN ZYL

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
23 Mar 2013
Location:
ALBERTON, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Used – Good: A copy that has been read but remains in clean condition. All pages are intact and the cover is intact

Add to basket
R90.00 + R35.00 Post office delivery Like New Samuel van Dyk

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
18 Jun 2010
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket