Anna

Subtitle:
Dogter van Engela van Bengale
Author:
Therese Benade
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R188.95
eBucks:eB1890

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Anna

Short description

In die tekstuurryke verhaal herskep die skrywer die fassinerende lewe aan die Kaap in die sewentiende eeu. Sy laat herleef talle interessante personasies, vanaf Eva van Meerhof - ofte wel Krotoa de Cochoqua - tot verskeie kommandeurs en besoekers.

Long description

Therese Benade is ‘n afstammeling van die elfde generasie van Annie de Koning, die dogter van die bekende Angela van Bengale, wat ‘n slavin was in die huishouding van Jan van Riebeeck. In dié tekstuurryke verhaal herskep sy die fassinerende lewe aan die Kaap in die sewentiende eeu. Sy laat herleef talle interessante personasies, vanaf Eva van Meerhof – ofte wel Krotoa de Cochoqua – tot verskeie kommandeurs en besoekers. Die verhaal dring geleidelik deur tot in die brandpunt van Annie de Koning se bestaan. Beide sy en haar moeder onderskei hulle deur hulle innerlike vuur, intelligensie, en die smagting na méér ... die vlieërs van hulle ambisie sweef inderdaad hoog in die blou Kaapse lug. Wanneer Mooi Annie die soldatehart verower van die aantreklike Sweed, Olof Bergh, loop haar beker oor – van soet én suur.

Soos sy die een uitdaging na die ander onverskrokke tegemoetgaan, besef ons dat die bloudruk vir die gees van ‘n vrou die afgelope 350 jaar nog g'n jota of titel verander het nie.

Product details

Publisher:
David Phillips Publishers
ISBN:
9780864866714
Publication date:
April 2005
Length:
210mm
Width:
125mm
Pages:
256

More buying options

View all 1 used from R145.00
Queries
R145.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: The COVER HAS DENTS/CREASES/DUST/MARKS ON IT.. EDGES OF PAGES SHOWS DUST/DIRT DUE TO BEING IN STORAGE.. I spine of book has a crease. used book.. .INSIDE PAGES LOOKS LIGHTLY USED, NOT DIRTY JUST READ, .. LIGHTLY USED BOOK. ONLY DUSTY.. INSIDE IS 95% GOOD CONDITION... :-) COVER SHOWS THE MOST WEAR, BOOK IS IN GREAT SHAPE.. THE COVER HAS THE MOST DUST AND WEAR.. DID WIPE IT DOWN..
0

    1     

Other products to consider

Disgrace: (New Edition)
Disgrace: (New Edition)

Author:
J. M. Coetzee
Now R112.95
(eB 1130)
Verdwyning Van Mina Afrika
Verdwyning Van Mina Afrika

Author:
Zuretha Roos
Now R109.95
(eB 1100)
Dis ek, Anna
Dis ek, Anna

Author:
Elbie Lotter
Now R170.95
(eB 1710)
Eilande
Eilande

Author:
Dan Sleigh
Now R270.95
(eB 2710)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Teleurstellend
Reviewed by Unknown from Johannesburg, South Africa on 30 January 2006
2897 of 6018 people found the following review helpful:

Dit is asof die boek nooit ontwikkel het tot 'n literere werk nie, maar 'n kultuurhistoriese navorsings projek is waar die skrywer gedwing gevoel het om 'n storielyn in, in te druk. Die karakter ontwikkeling is swak en onemosioneel. Glad nie in dieselfde klas as Pieternella van die Kaap.

Was this review helpful?    

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project