Anton Rupert

Subtitle:
'n Lewensverhaal
Author:
Ebbe Dommisse; Willie Esterhuyse
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R356.95
eBucks:eB3570

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Anton Rupert

Short description

Die nuwe, bygewerkte uitgawe van die topverkoper-verhaal van die magnaat en weldoener dr. Anton Rupert, nou in sagteband. Die skrywers draai geen doekies om nie en vertel die volle verhaal van die Rupert-dinastie – ’n verhaal met ’n sprokiesagtige rags-to-riches kwaliteit. Die addisionele hoofstuk beskryf Dr Rupert se afsterwe, kort ná sy vrou oorlede is, die begrafnis en wat oor hom gesê is deur onder andere Thabo Mbeki en Nelson Mandela. Dit bevat ook details oor die inhoud van sy testament en sy nalatenskappe.

Long description

Die nuwe, bygewerkte uitgawe van die verhaal van die magnaat en weldoener dr. Anton Rupert. Die skrywers draai geen doekies om nie en vertel die volle verhaal van die Rupert-dinastie – 'n verhaal met 'n sprokiesagtige rags-to-riches kwaliteit. Die addisionele hoofstuk beskryf Dr Rupert se afsterwe, kort ná sy vrou oorlede is, die begrafnis en wat oor hom gesê is deur onder andere Thabo Mbeki en Nelson Mandela. Dit bevat ook details oor die inhoud van sy testament en sy nalatenskappe.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624045953
Publication date:
July 2007
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
945g
Pages:
586

Other products to consider

Wonderlike geweld
Wonderlike geweld

Author:
Elsa Joubert
Now R297.95
(eB 2980)
Inner Voice of Love
Inner Voice of Love

Author:
Henri J. M. Nouwen
Now R162.95
(eB 1630)
Wegkomkans
Wegkomkans

Author:
Marita van der Vyver
Now R211.95
(eB 2120)
As almal ver is
As almal ver is

Now R175.95
(eB 1760)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Anton Rupert: 'n Lewensverhaal
Reviewed by Allison Vermaak from Cape Town on 23 September 2008
378 of 791 people found the following review helpful:

Indien Anton Rupert ‘n Amerikaner of Europeër was, sou daar sekerlik ‘n hele paar biografieë oor hom verskyn het. Ons moes tot 2005 wag vir ’n omvattende (575 bladsye) , insiggewende lewensverhaal van die grootste Afrikaanse sakeman tot op datum. Dit was dus ‘n besieling toe die boek reeds in 2006 ‘n vierde druk beleef het. Vanjaar het ‘n nuwe, bygewerkte uitgawe van dié topverkoper verskyn. Daar is sewe bladsye bygevoeg. Dit gaan veral oor die Rupert-egpaar se dood: Huberte op 28 Oktober 2005 en Anton op 18 Januarie 2006. Verder is daar ook inligting oor verskeie belangrike sakemanne om Rupert se reuse-bydrae in internasionale perspektief te stel. Die enigste aanduiding dat die 2008-uitgawe ‘n bygewerkte een is, is die rooi strokie op die sagetbandomslag. Die voorwoord is onveranderd gelaat en ongelukkig is die weglatings of onvollidighede steeds daar. Die talle herhalings ook. Nogtans bly dit ‘n welkome, noodsaaklike, selfs onontbeerlike bydrae tot die biografie in Afrikaans en ‘n waardig dokument oor ‘n uitsonderlike persoon wat veel vermag en nagelaat het.

Was this review helpful?    

Buy this product

Anton Rupert

Anton Rupert

Now:R356.95
eBucks:eB3570
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project