As almal ver is

Illustrator:
Danie Marais
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R175.95
eBucks:eB1760

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

As almal ver is

Short description

Derduisende Suid-Afrikaners woon deesdae oorsee, sommige tydelik, ander permanent. Hulle vaar die vreemde in om uiteenlopende redes: jong professionele gryp werksgeleenthede aan, ander bevredig hul wanderlust in London, terwyl sommige hul horisonne in die Ooste gaan verbreed.

Long description

Derduisende Suid-Afrikaners woon deesdae oorsee, sommige tydelik, ander permanent. Hulle vaar die vreemde in om uiteenlopende redes: jong professionele gryp werksgeleenthede aan, ander bevredig hul wanderlust in London, terwyl sommige hul horisonne in die Ooste gaan verbreed. In hierdie bundel deel van ons skrywers hul ervarings van 'n buitelandse verblyf. Kort na die aanvanklike opwinding kom die verlange en die vreemdheid van in twee werelde leef, maar ook ’n ontdekking van dit wat 'n mens aan Suid-Afrika bind. As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe bevat nagenoeg 40 bydraes, waaronder etlike reisverhale oor bestemmings soos Parys, Kilimanjaro en selfs Beiroet. 'n Ekstra element wat beloof om die oog te vang, is ’n reeks strippe (comic strips) en sketse deur jong kunstenaars. Die titel sal almal wat al self in die buiteland was of wat familie daar het aan die hart gryp.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624048015
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
366g
Pages:
320
Illustrations:
Illustrations

Other products to consider

'n Hemelhoe hekkie
'n Hemelhoe hekkie

Author:
Douwleen Bredenhann
Now R148.95
(eB 1490)
Wonderlike geweld
Wonderlike geweld

Author:
Elsa Joubert
Now R297.95
(eB 2980)
Stiletto: in die onderwereld van die seksindustrie
Stiletto: in die onderwereld van die seksindustrie

Author:
Carel F. Cronje; Karin Eloff
Now R180.95
(eB 1810)
Escape
Escape

Author:
Carolyn Jessop
Now R150.95
(eB 1510)

Buy this product

As almal ver is

As almal ver is

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project