Short description
Die Balkie takel die woeste virus wat die pa se rekenaar lamle met die hulp van F1, alias Felp, en 'n muis wat baie te se het!
Long description
Die Balkie takel die woeste virus wat die pa se rekenaar lamle met die hulp van F1, alias Felp, en 'n muis wat baie te se het! Hierdie prettige verhaal dien nie net as basis vir die lees-, leer- en taalaktiwiteite wat volgens die Hersiene nasionale kurrik