Begin inheems

Subtitle:
'n Praktiese gids vir die gebruik van inheemse plante in jou tuin
Author:
Anneke Kearney
Format:
Softcover

Now:R157.95
eBucks:eB1580

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Begin inheems

Short description

'n Vars blik op inheemse tuinmaak, of jy nou geleidelik uitheemse plante met inheemses wil vervang, of van voor af begin en volledig op ons eie plante fokus.

Long description

'n Vars blik op inheemse tuinmaak, of jy nou geleidelik uitheemse plante met inheemses wil vervang, of van voor af begin en volledig op ons eie plante fokus. Hierdie plante verg minder werk as uitheemses, het gewoonlik minder water nodig, wil byna geen chemiese kunsmis en insekdoders he nie, en kos heelwat minder omdat jy hulle nie kort-kort hoef te vervang nie. Elke plant in die titel is spesiaal gekies omdat dit blom, soms besadig, maar meer dikwels baldadig. Benewens 'n nabyfoto en volledige beskrywing van byna 100 plantspesies is hier interessante inligting oor grondvoorbereiding, voeding, voortplanting en instandhouding.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992938
Publication date:
September 2008
Length:
260mm
Width:
210mm
Weight:
508g
Pages:
128

Customer reviews & ratings

Buy this product

Begin inheems

Begin inheems

Now:R157.95
eBucks:eB1580
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project