Short description
Die Beloftes vir die Hart-reeks bevat Skrifbeloftes vir verskeie seisoene en situasies in jou lewe. Elkeen van hierdie sakgrootte belofteboekies bevat 50 relevante onderwerpe vir vroue met 'n aantal beloftes uit die Bybel oor elke onderwerp.