Benut ons Inheemse Bome

Author:
Fanie Venter; July-Ann Venter
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R184.95
eBucks:eB1850

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Benut ons Inheemse Bome

Short description

Benut ons Inheemse Bome is waarskynlik die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Dit is gebaseer op ‘n reeks artikels wat oor ‘n periode van twee jaar in die tydskrif Farmer’s Weekly verskyn het. Honderde versoeke van lesers dat die inligting in boekvorm beskikbaar gestel moet word, het tot hierdie publikasie gelei.

Long description

Benut ons Inheemse Bome is waarskynlik die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Dit is gebaseer op ‘n reeks artikels wat oor ‘n periode van twee jaar in die tydskrif Farmer’s Weekly verskyn het. Honderde versoeke van lesers dat die inligting in boekvorm beskikbaar gestel moet word, het tot hierdie publikasie gelei. • ‘n Volledige spesiebeskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken kan word, blom- en dratye, natuurlike verspreiding en habitat. • Die ekologiese rol en benutting deur soogdiere, voëls en insekte. • Ekonomiese waarde en gebruik deur die mens in tuine, op plase en elders as ‘n bron van voedsel, vesel en medikasie. • Eienskappe van die hout en die benutting daarvan deur die mens. • Duidelike riglyne oor die ent en kweek van elke boomsoort. • ‘n Kaart wat die natuurlike verspreiding van elke boomsoort in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho aandui. • Meer as 750 volkleur foto’s wat met sorg uitgesoek is om die teks te komplimenteer en te illustreer. • Die boek bevat ook ‘n inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies; ‘n tabel wat boombenutting deur diere, voëls en insekte saamvat; bronverwysings; en ‘n indeks van algemene en botaniese name. Hierdie waardevolle werk behoort op die boekrak van elke tuinier, boer, natuurliefhebber, boomkweker, bosbouer en natuurbewaarder – trouens enigeen met ‘n liefde en waardering vir bome.

Product details

Publisher:
Briza
ISBN:
9781875093342
Publication date:
December 2002
Length:
240mm
Width:
167mm
Thickness:
22mm
Weight:
900g
Edition:
New title
Pages:
320

Other products to consider

Vetplante van Suid-Afrika: 'n Gids tot die streekverskeidenheid
Vetplante van Suid-Afrika: 'n Gids tot die streekverskeidenheid

Author:
B.E. van Wyk; E. van Jaarsveldt; G. Smith
Now R243.95
(eB 2440)
Geological Journeys: A Traveller's Guide to South Africa's Rocks and Landforms
Geological Journeys: A Traveller's Guide to South Africa's Rocks and Landforms

Author:
Gavin Whitfield; Nick Norman
Now R225.95
(eB 2260)
Why Does My Bird Do That?: A Guide to Parrot Behavior
Why Does My Bird Do That?: A Guide to Parrot Behavior

Author:
Julie Rach Mancini
Now R146.95
(eB 1470)
Wild flowers of South Africa
Wild flowers of South Africa

Author:
Colin Paterson-Jones; John Manning
Now R90.95
(eB 910)

Buy this product

Benut ons Inheemse Bome

Benut ons Inheemse Bome

Now:R184.95
eBucks:eB1850
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project