Short description
Langenhoven se spookstories is reeds volkbesit. Hierdie bundel verhale verteenwoordig die 'bestes' binne die genre. En ou gunstelinge soos Bestelling met 'n spook kry weer nuwe lewe. Toeganklike verhale wat gewone mense in allerlei vreesaanjaende en gri