Bestuur en indiensneming

Subtitle:
Die werwing, ontwikkeling en motivering van mense
Author:
P. Flood
Format:
Softcover

Now:R89.95
eBucks:eB900

South Africa

Delivery time:
Usually within 11 working days.
Seller:
kalahari.com

Bestuur en indiensneming

Short description

Baie werkgewers is verward en onseker oor die jongste arbeidswetgewing. Gerugte loop die wereld vol van probleme en strawwe wat verband hou met die werwing van geskikte personeel, die hantering van personeelkwessies, die opstel van 'n billikheidsplan, die afdanking van personeel en diskriminasie.

Long description

Baie werkgewers is verward en onseker oor die jongste arbeidswetgewing. Gerugte loop die wereld vol van probleme en strawwe wat verband hou met die werwing van geskikte personeel, die hantering van personeelkwessies, die opstel van 'n billikheidsplan, die afdanking van personeel en diskriminasie. Hier is 'n eenvoudige en duidelike boek wat 'n bestuurder of werkgewer sal toerus met die vaardighede en kennis wat nodig is om alle werknemers regverdig en korrek te behandel ooreenkomstig die jongste wetgewing oor indiensneming. Die boek lei die leser deur die verskillende interaksies tussen werkgewer en werknemer, en verduidelik hoe verskillende situasies gehanteer moet word, met die aanbevole prosedure wat in elke geval nodig moet word. Die betrokke wetgewing oor indiensneming word in ag geneem en die vereistes van die volgende wette word gedek: Basiese Diensvoorwaardes Beroepsveiligheid Ongevalle Werkloosheidversekering Mannekragopleiding Diensbillikheid Arbeidsverhoudinge Hierdie boek is geskik vir klein, middelgroot en groot werkgewers, sowel as werkgewers van huishulpe en plaaswerkers. Die boek dek: - verkryging van personeel - insluitende werwing, advertensies, onderhoudvoering, keuring, aanstellingsbriewe, en vermyding van diskriminasie. met voorbeelde. - personeelontwikkeling - insluitende posbeskrywings, opleiding en ontwikkeling, 'n opleidingsbehoefte-analise, met inligting oor opleidingsheffings, relevante wetgewing, en voorbeelde. - motivering van personeel - insluitende basiese motiveringsteorie en - dissipline, met riglyne vir 'n dissiplinere beleid, aangesig-tot-aangesig-situasies met ondergeskiktes, en regverdigheid m.b.t. prosedure. - afdanking, aflegging of aftrede van werknemers, met die bepalings van die Wet op Arbeidsverhoudinge oor verhore, waarskuwings en skorsing, met voorbeelde van waarskuwings- en skeidingsbriewe. Daar is ook riglyne vir die hantering van situasies m.b.t. normale aftrede en ongeskiktsheidpensioen. - die bepa

Product details

Publisher:
AMPERSAND PRESS
ISBN:
9781919760407
Publication date:
March 2002
Length:
152mm
Width:
222mm
Pages:
64
Illustrations:
b&w illustrations
Readership:
Undergraduate

Table of contents

  • Personeelplasing
  • Motivering van personeel
  • Personeelontwikkeling
  • Diensbillikheid
  • Diensbeeindiging
  • Administrasie

Other products to consider

Personal financial management: (Rev)
Personal financial management: (Rev)

Author:
N. Swart
Now R737.95
(eB 7380)
Labour arbitration
Labour arbitration

Author:
Barney Jordaan; Susan Stelzner
Now R148.95
(eB 1490)
What you must know about: Employing a domestic worker
What you must know about: Employing a domestic worker

Author:
Andre Van Niekerk
Now R36.95
(eB 370)
A practical guide to labour law: (6TH - 2005)
A practical guide to labour law: (6TH - 2005)

Author:
J.V. Du Plessis; M.A. Fouche
Was R526.95
Now R474.95
(eB 4750)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Bestuur en indiensneming

Bestuur en indiensneming

Now:R89.95
eBucks:eB900
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project