Bittersoet

Author:
Natasha Sutherland
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

South Africa


Bittersoet Out of stock

Short description

Natasha Sutherland was die prinses wat methaar droomprins, 'n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en ’n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer.

Long description

In dié inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van ’n enkelvrou oor haar aanbeweeg van “Gebreek”, na “Verbind” tot om “Bevry” te wees.

Natasha Sutherland was die prinses wat met haar droomprins, ’n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en ’n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.

In die drie dele kan jy lees oor ...

  • Mans en liefde
  • Die huwelik en seks
  • Vroue en vriendskap
  • Affairs en ontrouheid
  • Kinders en egskeiding
  • Alleenheid en depressie
  • Engele en gebed
  • Stilte en dans

    ... en hoe om ’n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak.

    Aanvanklik lees ’n mens Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie ’n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit ’n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin – soos vergifnis – vir altyd sal verander.

  • Product details

    Publisher:
    Carpe Diem Boeke
    ISBN:
    9781770311374
    Publication date:
    June 2009
    Weight:
    345g

    Other products to consider

    Stiletto: in die onderwereld van die seksindustrie
    Stiletto: in die onderwereld van die seksindustrie

    Author:
    Carel F. Cronje; Karin Eloff
    Now R175.95
    (eB 1760)
    Committed: A Sceptic Makes Peace with Marriage
    Committed: A Sceptic Makes Peace with Marriage

    Author:
    Elizabeth Gilbert
    Now R176.95
    (eB 1770)
    As almal ver is
    As almal ver is

    Now R166.95
    (eB 1670)
    Die tyd van die kombi's
    Die tyd van die kombi's

    Author:
    Koos Kombuis
    Now R180.95
    (eB 1810)

    Out of stock

    In my basket
    Your basket is empty
    Free delivery on orders over R250 *
     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
    Earn with Visa
     
    eBucks
     
    m.kalahari.com
     
    Become a corporate client with kalahari.com
     
    Book donation project